Sondag
01:00Sondag
Maak die Bybel vir jou sin of is dit net woorde wat voor jou oë sweef? Wil jy graag die program borg? Kontak asseblief gospel@radiokansel.co.za.
Lees meer01:30Sondag
Mannestories, sal jou bemoedig, inspirer en motiveer deur ware verhale van God se goedheid in die lewens van allerdaagse manne.
Lees meer07:00Sondag
'n Stil en betekenisvolle oomblik met die Woord, aangebied deur Nina Grundlingh. Elke uitsending bring ’n sorgvuldig gekose Skrifgedeelte en 'n kort, diep oordenking om luisteraars te bemoedig, rig en herinner aan God se teenwoordigheid.
Lees meer07:30Sondag
Hartklop van Hoop is 'n uitbreiding van Helmi White se inset op 'n Dinsdagmiddag in Something Els.
Lees meer08:00Sondag
Skakel elke Sondagoggend om 08:00 in op Radiokansel Hartklank vir die Sondag Erediens om jou op te hef en jou sielsvoedsel vir die week wat voorlê te gee.
Lees meer09:00Sondag
Maak die Bybel vir jou sin of is dit net woorde wat voor jou oë sweef? Wil jy graag die program borg? Kontak asseblief gospel@radiokansel.co.za.
Lees meer09:30Sondag
Die blydskap van lewe! Wil jy graag die program borg? Kontak asseblief gospel@radiokansel.co.za.
Lees meer10:00Sondag
Jou reisgenoot ten midde van swaarkry. Wil jy graag die program borg? Kontak asseblief gospel@radiokansel.co.za.
Lees meer10:30Sondag
Mannestories, sal jou bemoedig, inspirer en motiveer deur ware verhale van God se goedheid in die lewens van allerdaagse manne.
Lees meer11:00Sondag
Ons onderrig luisteraars volgens die Woord van God. Wil jy graag die program borg? Kontak asseblief gospel@radiokansel.co.za.
Lees meer12:00Sondag
'n Sorgvuldig saamgestelde program vol inspirerende, geloofsversterkende musiek wat jou dag ligter maak. Cathy van Onselen bring hartklanke en melodieë wat hoop gee, rustigheid bring, en herinner aan God se teenwoordigheid – lied vir lied, noot vir noot.
Lees meer12:30Sondag
Bespreek kontroversiële kwessies vanuit 'n Christelike perspektief. Wil jy graag die program borg? Kontak asseblief gospel@radiokansel.co.za.
Lees meer13:00Sondag
Sanet en Gerhard Deysel bied aan "Harte in Harmonie", 'n Top 5 gospel musiek program.
Lees meer18:00Sondag
Skakel elke Sondagoggend om 08:00 in op Radiokansel Hartklank vir die Sondag Erediens om jou op te hef en jou sielsvoedsel vir die week wat voorlê te gee.
Lees meer19:00Sondag
'n Kort maar kragtige boodskap uit God se Woord wat elke luisteraar toerus op hul reis om God beter te leer ken.
Lees meer20:00Sondag
Klink soos Jy! is 'n unieke program gemik op die jeug en jong volwassenes. Dit bestaan uit lekker gesels oor verskillende temas, onderhoude en natuurlik musiek!
Lees meer21:00Sondag
Vier die goedheid van God! Wil jy graag die program borg? Kontak asseblief gospel@radiokansel.co.za.
Lees meer