Current track

Title

Artist

Sondag Erediens

Geskeduleer op

Sondag 08:00 09:00
Sondag 18:00 19:00

Sielsvoedsel vir die week wat voorlê

Skakel elke Sondagoggend om 08:00 in op Radiokansel Hartklank vir die Sondag Erediens om jou op te hef en jou sielsvoedsel vir die week wat voorlê te gee.

Sielsvoedsel vir die week wat voorlê met die Sondag Erediens.

Skakel elke Sondagoggend om 08:00 in op Radiokansel Hartklank vir die Sondag Erediens om jou op te hef en jou sielsvoedsel vir die week wat voorlê te gee.

Ons verlange is dat mense oral iets van die grootheid van God sal sien en weet, dat Hy alle eer waardig is en dat God genadiglik die gawe van verlossing vir sondige mense voorsien het deur die persoon en werk van Jesus Christus.

Om God se gedagtes en wil te ken, gee ons onsself oor aan die onderrig van die Bybel. Ons bedoeling is om die waarheid van God se woord, in ons verhouding met God en met mekaar en in ons daaglikse lewe toe te pas.

Lees meer

Current track

Title

Artist