Current track

Title

Artist

Woordskool

Geskeduleer op

Woensdag 00:30 01:00
Vrydag 01:00 01:30
Sondag 11:00 11:30

Kweek 'n passie en liefde vir die Woord van God

Ons onderrig luisteraars volgens die Woord van God.

Wil jy graag die program borg? Kontak asseblief gospel@radiokansel.co.za.

Tydens Woordskool op Hartklank streef ons daarna om ‘n passie en liefde vir die Woord van God te kweek.

Jou aanbieder is Wouter van der Merwe, wat die afgelope vyf jaar die senior pastoor by Lewende Woord Centurion is.

Met Woordskool is die doel nie net om luisteraars met die Woord van God te bereik nie, maar ook om hulle die Woord te leer. Pastoor Wouter deel en bespreek die Bybel vers vir vers. Dit is om te verseker dat luisteraars ‘n deeglike begrip het. Ons wil nie hê mense moet net die Bybel oopmaak en dit bestudeer nie. Ons wil ook die Heilige Gees geleentheid gee om die Woord te gebruik om die lewens te verander.

Sluit aan by Woordskool op Hartklank waar ons luisteraars volgens die Woord van God, onder leiding van die Heilige Gees, onderrig.


Lees meer

Current track

Title

Artist