Klink soos jy
Geskeduleer op
| Vrydag | 18:00 | 19:00 | |
|---|---|---|---|
| Sondag | 20:00 | 21:00 |
vir die jeug en jong volwassenes
Klink soos Jy! is 'n unieke program gemik op die jeug en jong volwassenes. Dit bestaan uit lekker gesels oor verskillende temas, onderhoude en natuurlik musiek!
Lees meer