Konneksie
Geskeduleer op
Fokus op die leefwêreld van jong volwassenes
Konneksie is 'n vars en dinamiese program wat fokus op die leefwêreld van jong volwassenes.
Elke week bring ons temas wat saak maak – van loopbane, studies en entrepreneurskap tot verhoudings, geestesgesondheid en jongmens se rol in die samelewing.

Lees meer