Current track

Title

Artist

Vreugde & Joy met Bertha le Roux-Wahl

Geskeduleer op

Donderdag 09:00 11:00

Vind vreugde in allerdaagse situasies

Neem 'n reis saam met Bertha om vreugde te vind in alledaagse situasies.

Wil jy graag die program borg? Kontak asseblief gospel@radiokansel.co.za.

Vreugde/Joy is ‘n inspirerende oggendprogram op Radiokansel en die Afrikaanse aanlynknaal Hartklank, wat elke Donderdag tussen 09:00 en 11:00 uitgesaai word. Bertha le Roux-Wahl bied die program aan met ‘n vars asem van hoop, geloof en vreugde – presies wat jy nodig het om jou dag met ‘n dankbare hart aan te pak.

Die program fokus op lewenstemas wat saamsmelt met geloof, bemoedigende getuienisse, inspirerende onderhoude, en inhoud wat luisteraars aanmoedig om die vreugde van die Here in elke seisoen van die lewe te ontdek. Met haar entoesiasme, empatie en opregte geloof neem Bertha luisteraars op ‘n reis van inspirasie en geestelike groei.

Vreugde/Joy is meer as net ‘n radioprogram – dis ‘n herinnering dat vreugde nie net ‘n emosie is nie, maar ‘n manier van leef.

Indien jy ‘n episode gemis het, besoek gerus die potgooi kanaal.


Lees meer

Current track

Title

Artist