Current track

Title

Artist

Spektrum met Sanet Deysel

Geskeduleer op

Maandag 16:00 18:00
Vrydag 16:00 18:00

gee stem aan die geloofsdenker

Spektrum gee stem aan die geloofsdenker - en rus luisteraars toe met waarheid, konteks en hoop vir elke dag.

Spektrum is ’n aktuele en insiggewende middagprogram wat weeksdae van 4 uur tot 6 uur op Radiokansel en die Afrikaanse aanlynkanaal Hartklank uitgesaai word.

Spektrum fokus op wat regtig saak maak: om as Christen ingelig en betrokke te leef in ’n vinnig veranderende wêreld.

Spektrum op Radiokansel en die Afrikaanse aanlynkanaal Hartklank gee stem aan die geloofsdenker – en rus luisteraars toe met waarheid, konteks en hoop vir elke dag.


Lees meer

Current track

Title

Artist