Current track

Title

Artist

Skatkis

Geskeduleer op

Maandag 01:00 02:00
Dinsdag 00:00 01:00
Vrydag 00:00 01:00
Saterdag 01:00 02:00
Saterdag 19:00 20:00

'n reis van herinnering én herontdekking

Hier hoor jy weer die stemme wat jou op jou geloofspad vergesel het, en ontdek jy inhoud wat steeds vandag betekenis dra.

Uit die skatkis van Radiokansel se argiewe deel ons weekliks uitsendings wat deur die jare luisteraars geïnspireer, bemoedig en gevorm het.

Dis ‘n reis van herinnering én herontdekking – vol geloof, wysheid en tydlose waarhede. Hier hoor jy weer die stemme wat jou op jou geloofspad vergesel het, en ontdek jy inhoud wat steeds vandag betekenis dra.


Lees meer

Current track

Title

Artist