Current track

Title

Artist

Dagbreek met Wynand Rossouw

Geskeduleer op

Begin jou oggend met 'n vars woord van God

Jou reisgenoot in die soeke na betekenis.

Wil jy graag die program borg? Kontak asseblief gospel@radiokansel.co.za.

Dagbreek is Radiokansel en die Afrikaanse aanlynkanaal Hartklank, se oggendstilte voor die dag se gewoel – ‘n tyd van rus, refleksie en geestelike voorbereiding. Elke oggend voor sonsopkoms neem die program luisteraars op ‘n reis van stilte, Skriflesing, gebed en nadenke oor God se teenwoordigheid en leiding.

Met kalm musiek, inspirerende gedagtes en Bybelse wysheid help Dagbreek jou om die dag met geloof, fokus en vrede te begin. Dis ‘n geestelike asemhaling – ‘n ruimte waar jy weer ingestem raak op God se stem voordat jy jou dag aanpak. Dagbreek is meer as net ‘n program – dis ‘n uitnodiging om jou dag saam met die Here te begin.

Indien jy ‘n episode gemis het, besoek gerus die potgooi kanaal.


Lees meer

Current track

Title

Artist