Current track

Title

Artist

Omroepers

'n Geliefde stem op Radiokansel.

Rocky Stevenson beskryf homself as ‘n geredde sondaar (sedert Desember 2001). Hy is sedert November 2010 getroud met Maxine, en het twee kinders Levi (5) en Simeon (3). Rocky is leraar by Benoni Bible Church en voormalige leraar van Middelburg Baptist Church waar sy pastorale bediening begin het. Vir vier jaar het Rocky sy kweekskoolopleiding […]

Pieter se ervaring in die uitsaaiwese dek twee dekades.

Liese is 'n optimis wat hou van 'n goeie dosis humor.

Ds Johann verkondig reeds vanaf 1985 die evangelie van Jesus Christus.

'n Bekende televisienuusanker, omroeper, pastoor & skrywer.

Jannie Pelser is 'n bekende gospelsanger, predikant & media-persoonlikheid.

Janine is 'n bekroonde radio-omroeper, inspirerende spreker en skrywer.

Dwain is passievol oor God, sy gesin, jeug, musiek en sport.

Ek sien radio as 'n kragtige manier om God se wonderlike liefde te deel.

Skrywer, redakteur van Lééf, motiveringspreker en radio-omroeper.

  • Bladsye

  • 1
Current track

Title

Artist