Vrydag
01:00Vrydag
Ons onderrig luisteraars volgens die Woord van God. Wil jy graag die program borg? Kontak asseblief gospel@radiokansel.co.za.
Lees meer05:30Vrydag
Die Bybel vir Vandag bring daagliks lewe uit die Woord, vir die lewe van vandag.
Lees meer06:00Vrydag
Jou reisgenoot in die soeke na betekenis. Wil jy graag die program borg? Kontak asseblief gospel@radiokansel.co.za.
Lees meer06:30Vrydag
Bespreek kontroversiƫle kwessies vanuit 'n Christelike perspektief. Wil jy graag die program borg? Kontak asseblief gospel@radiokansel.co.za.
Lees meer07:00Vrydag
Daar is elke dag iets spesiaals om na uit te sien op GNT. Wil jy graag die program borg? Kontak asseblief gospel@radiokansel.co.za.
Lees meer08:30Vrydag
Maak die Bybel vir jou sin of is dit net woorde wat voor jou oƫ sweef? Wil jy graag die program borg? Kontak asseblief gospel@radiokansel.co.za.
Lees meer09:00Vrydag
Maak die Bybel vir jou sin of is dit net woorde wat voor jou oƫ sweef? Wil jy graag die program borg? Kontak asseblief gospel@radiokansel.co.za.
Lees meer11:00Vrydag
Luister na oop, eerlike en insiggewende gesprekke wat jou help om met begrip en geloof deur ons land se kompleksiteite te navigeer.
Lees meer13:00Vrydag
Vroue wat Glo is 'n opbouende program waar vrouens wat met alledaagse situasies gekonfronteer word en hoe hulle oorwinning daaroor bereik het.
Lees meer15:00Vrydag
Something Els is 'n vars, aktuele en insiggewende middagprogram op die Afrikaanse aanlynkanaal Hartklank, aangebied deur Johann Els.
Lees meer16:00Vrydag
Spektrum gee stem aan die geloofsdenker - en rus luisteraars toe met waarheid, konteks en hoop vir elke dag.
Lees meer18:00Vrydag
Klink soos Jy! is 'n unieke program gemik op die jeug en jong volwassenes. Dit bestaan uit lekker gesels oor verskillende temas, onderhoude en natuurlik musiek!
Lees meer20:30Vrydag
Geraas van Genade is vir alle luisteraars maar meer spesifiek gemik om Christen "bikers".
Lees meer21:00Vrydag
Vroue wat Glo is 'n opbouende program waar vrouens wat met alledaagse situasies gekonfronteer word en hoe hulle oorwinning daaroor bereik het.
Lees meer21:30Vrydag
Die Bybel vir Vandag bring daagliks lewe uit die Woord, vir die lewe van vandag.
Lees meer