Maandag
00:00Maandag
Diegene wat laat in die nag eensaam voel, vind 'n vertroostende stem. Wil jy graag die program borg? Kontak asseblief gospel@radiokansel.co.za.
Lees meer05:30Maandag
Mannestories, sal jou bemoedig, inspirer en motiveer deur ware verhale van God se goedheid in die lewens van allerdaagse manne.
Lees meer06:00Maandag
Jou reisgenoot in die soeke na betekenis. Wil jy graag die program borg? Kontak asseblief gospel@radiokansel.co.za.
Lees meer07:00Maandag
Daar is elke dag iets spesiaals om na uit te sien op GNT. Wil jy graag die program borg? Kontak asseblief gospel@radiokansel.co.za.
Lees meer09:00Maandag
Elke gesin kan gesonde, gelukkige verhoudings beleef.
Lees meer11:00Maandag
Met warmte, humor en 'n opregte geloofsperspektief skep die program 'n ruimte waar ervaring gevier word en vreugde in elke lewensfase herontdek word.
Lees meer15:00Maandag
Something Els is 'n vars, aktuele en insiggewende middagprogram op die Afrikaanse aanlynkanaal Hartklank, aangebied deur Johann Els.
Lees meer16:00Maandag
Spektrum gee stem aan die geloofsdenker - en rus luisteraars toe met waarheid, konteks en hoop vir elke dag.
Lees meer18:00Maandag
Sport deur 'n koninkryks lens. Wil jy graag die program borg? Kontak asseblief gospel@radiokansel.co.za.
Lees meer19:00Maandag
Die program het ten doel om dialoog tussen generasies te bevorder. Wil jy graag die program borg? Kontak asseblief gospel@radiokansel.co.za.
Lees meer20:00Maandag
'n Kort maar kragtige boodskap uit God se Woord wat elke luisteraar toerus op hul reis om God beter te leer ken.
Lees meer20:30Maandag
Die blydskap van lewe! Wil jy graag die program borg? Kontak asseblief gospel@radiokansel.co.za.
Lees meer21:00Maandag
Geraas van Genade is vir alle luisteraars maar meer spesifiek gemik om Christen "bikers".
Lees meer21:30Maandag
Mannestories, sal jou bemoedig, inspirer en motiveer deur ware verhale van God se goedheid in die lewens van allerdaagse manne.
Lees meer