Current track

Title

Artist

Team Members

Page: 2

Liese is 'n optimis wat hou van 'n goeie dosis humor.

Ds Johann verkondig reeds vanaf 1985 die evangelie van Jesus Christus.

'n Bekende televisienuusanker, omroeper, pastoor & skrywer.

Jannie Pelser is 'n bekende gospelsanger, predikant & media-persoonlikheid.

Janine is 'n bekroonde radio-omroeper, inspirerende spreker en skrywer.

Dwain is passievol oor God, sy gesin, jeug, musiek en sport.

Ek sien radio as 'n kragtige manier om God se wonderlike liefde te deel.

Skrywer, redakteur van Lééf, motiveringspreker en radio-omroeper.

'n Ewige student van die Woord van God & bekroonde skrywer.

Bekende aktrise, aanbieder op Radiokansel & Hartklank, stemkunstenaar & sanger.

Current track

Title

Artist