Current track

Title

Artist

Jannes Erasmus


Jannes Erasmus shows

Jannes Erasmus is ’n vryskutskrywer, fotograaf en boekbemarker met ’n diep liefde vir stories, mense en die menswees self.

Hy glo in die krag van woorde, die waarde van dieper denke en die belangrikheid daarvan om elke seisoen van die lewe met doelgerigtheid te betree.

As ’n passievolle en gelowige mens streef hy daarna om altyd te groei, te leer en sy roeping met integriteit en oorgawe uit te leef.

 



Current track

Title

Artist